Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 300

Spreuke 26:17

Bybelteks(te)

17Iemand wat 'n kwaai hond sommer aan die ore pak,

so is iemand wat woedend instorm in 'n rusie wat hom nie aangaan nie.

SPREUKE 26:17AFR83Maak oop in die Bybelleser

Tema 7 – Dwaasheid rig regtig groot skade aan.

Vers 17. Dit is dwaas om by ‘n rusie betrokke te raak wat jou nie aangaan nie, soos om ‘n kwaai hond wat verbyloop aan sy ore te pak. Jy sal net jouself beskadig.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS