Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 294

Spreuke 25:28

Bybelteks(te)

28'n Stad sonder 'n muur om hom te beskerm,

so weerloos is 'n mens as hy nie selfbeheersing het nie.

SPREUKE 25:28AFR83Maak oop in die Bybelleser

Tema 9 – Tree met selfbeheersing op

Die laaste vers van hoofstuk 25 beklemtoon dat jy met selfbeheersing moet optree teenoor mense wat jou probeer uitbuit of aanvalle teen jou loods. As jy jou selfbeheersing verloor, sal jy weerloos raak soos ‘n stad sonder ‘n beskermde muur.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS