Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 289

Spreuke 25:17

Bybelteks(te)

17Wees spaarsaam met jou kuiers by jou buurman;

as hy jou te veel sien, hou hy naderhand nie meer van jou nie.

SPREUKE 25:17AFR83Maak oop in die Bybelleser

Dieselfde geduld en selfbeheersing moet jy toepas in jou verhouding met jou buurman. Kuier, maar moenie sy drumpel deurtrap met jou kuiery nie.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS