Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 288
Spreuke 25:16
Bybelteks(te)
SPREUKE 25
Dieselfde geduld en selfbeheersing is nodig in jou eie lewe geïllustreer in ’n mens se liefde vir soetgoed. Jy het nie gedink die Bybel sal daaroor iets te sê het nie, nê! Geniet dit matig. Dit werk die beste.