Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 276

Spreuke 24:19-20

Bybelteks(te)

19Moet jou nie ontstel oor skelms,

jou kwel oor goddelose mense nie,

20want 'n slegte mens het nie 'n toekoms nie;

die lewenslig van die goddeloses word uitgedoof.

SPREUKE 24:19-20AFR83Maak oop in die Bybelleser

Spreuk 29 – Moenie jou ontstel oor goddeloses mense nie.

Waar die vorige twee verse van die vorige spreuk gewaarsku het teen die afguns op slegte mense, waarsku hierdie twee verse dat jy jou ook nie oor hulle moet ontstel nie. Daar is nie ‘n toekoms in goddeloosheid nie. Hulle toekoms is geslote, uit eie keuse, omdat hulle God ontken, en daarmee ook die hoop wat Hy bring vir ‘n toekoms.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS