Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 271

Spreuke 24:8

Bybelteks(te)

8Een wat beplan om kwaad te doen,

kry die naam van 'n knoeier.

SPREUKE 24:8AFR83Maak oop in die Bybelleser

Spreuk 24 – Gesamentlike onderskeiding ontbloot dwase se knoeiery.

Meer as een raadgewer verhoog die moontlikheid om die planne van dwase as knoeiery en sonder respek vir God en ander te ontbloot.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS