Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 257

Spreuke 23:9

Bybelteks(te)

9Moenie 'n dwaas probeer reghelp nie;

hy sal jou verstandige raad met minagting behandel.

SPREUKE 23:9AFR83Maak oop in die Bybelleser

Spreuk 10 – Moenie die waarheid aan ‘n dwaas verkondig of selfs hom reghelp nie.

‘n Dwaas moet eers by ontsag vir God uitkom, voor die wysheid sin sal maak. Soos Jesus sê: “Moenie wat heilig is, aan die honde gee nie; en gooi julle pêrels nie voor die varke nie, sodat hulle dit nie miskien met hulle pote vertrap en omdraai en julle verskeur nie.” (Matt 7:6).

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS