Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 246

Spreuke 22:16

Bybelteks(te)

16Wie arm mense uitbuit, verryk homself;

wie aan ryk mense geskenke gee, word self arm.

SPREUKE 22:16AFR83Maak oop in die Bybelleser

Selfverryking ten koste van armes, en selfverarming ten bate van rykes, is ewe dwaas.

Daarmee kom ons aan die einde van die eerste bundel van Salomo se eerste 375 gesegdes.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS