Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 245

Spreuke 22:15

Bybelteks(te)

15Onverstandigheid is eie aan 'n jongmens,

maar 'n pak slae haal dit uit hom uit.

SPREUKE 22:15AFR83Maak oop in die Bybelleser

Dwase giere kom diep uit die hart van ’n kind. Dit is waarom die dissipline van die roede – ’n stok wat gebruik is as wandelstaf (bevestiging), herderstaf (begeleiding) sowel as om mee te straf (tugtiging) – so noodsaaklik is vir jongmense. “Knocking the nonsense out!” (Kidner). Anders neem dwaasheid só ’n kind se lewe oor en kan jy dit later op geen manier bedwing nie (Spr 26:1-12).

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS