Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 243

Spreuke 22:13

Bybelteks(te)

13Die lui mens sê: “Daar is 'n leeu daarbuite!

Ek kan doodgemaak word as ek dit buite waag!”

SPREUKE 22:13AFR83Maak oop in die Bybelleser

Lui mense waag nie en gebruik absurde verskonings om hulleself te verskoon – daar is ’n leeu daarbuite; hy sal my in die middel van die straat doodmaak (vgl Spr 26:13-16).

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS