Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 234

Spreuke 21:27

Bybelteks(te)

27Die Here het 'n afsku in die offers van goddeloses,

te meer as hulle dit bring met slegte bedoelings.

SPREUKE 21:27AFR83Maak oop in die Bybelleser

Die Here walg aan die slegte bedoelings van goddeloses wat offers bring. Dit verdiep die boodskap van vers 2-3, dat God weet wat in ons binnekant aangaan, en dat Hy reg doen verkies bo ‘n skynheilige regstelling.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS