Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 215

Spreuke 20:19

Bybelteks(te)

19Iemand wat loop en skinder, lap geheime uit;

bly weg van iemand wat baie praat.

SPREUKE 20:19AFR83Maak oop in die Bybelleser

In kort: Pasop vir ’n skindertong. Jou geheime kan volgende aan die beurt wees vir die skindertong om oor te vertel.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS