Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 212

Spreuke 20:12

Bybelteks(te)

12Die oor wat hoor, die oog wat sien –

die Here het altwee gemaak.

SPREUKE 20:12AFR83Maak oop in die Bybelleser

God het ons ons luister- en onderskeidingsvermoë gegee. Dit is dus genade as ons nie net fisiese oë en ore het nie, maar inderdaad kan gehoorsaam en in wysheid kan groei.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS