Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 211
Spreuke 20:11
Bybelteks(te)
SPREUKE 20
‘n Mens kan van vroeg af sien uit ’n kind se gedrag of hy of sy eerlik en opreg is al dan nie. Vaardige ouers kan daarby aansluit en hulle kinders in die regte rigting opvoed. Hetsy deur aanmoediging of teregwysing.