Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 209

Spreuke 20:7

Bybelteks(te)

7Wie reg doen en eerlik lewe,

met sy kinders gaan dit goed.

SPREUKE 20:7AFR83Maak oop in die Bybelleser

Regdoen en eerlikheid is tot die voordeel van jou kinders. Nie net in die voordeel wat dit vir hulle in die lewe inhou nie, maar ook in die voorbeeld wat dit vir hulle eie volwasse lewe gee.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS