Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 204

Spreuke 19:26

Bybelteks(te)

26'n Seun wat sy pa mishandel en sy ma verstoot,

is skaamteloos en veragtelik.

SPREUKE 19:26AFR83Maak oop in die Bybelleser

Gewelddadige mishandeling en minagtende verstoting van jou ouers is skaamteloos en veragtelik.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS