Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 200

Spreuke 19:18-19

Bybelteks(te)

18Behandel jou seun streng, dan is daar hoop,

maar moet jou nie te buite gaan en hom doodmaak nie.

19'n Opvlieënde mens boet vir wat hy doen,

maar as jy hom een keer help, sal jy dit elke keer weer moet doen.

SPREUKE 19:18-19AFR83Maak oop in die Bybelleser

Vers 18. ‘n Streng opvoeding bring hoop, maar moenie oorboord gaan daarmee nie. Vers 19. Om ‘n opvlieënde mens te help, word baie gou ‘n konstante verantwoordelikheid.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS