Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 198

Spreuke 19:15-16

Bybelteks(te)

15Luiheid laat 'n mens diep slaap;

'n lui mens ly honger.

16Wie prys stel op die gebod van die Here, stel prys op sy eie lewe;

wie nie omgee hoe hy lewe nie, sterf.

SPREUKE 19:15-16AFR83Maak oop in die Bybelleser

Vers 15. Luiheid lei tot lusteloosheid en traagheid lei tot honger. Peterson vertaal uitnemend: “Life collapses on loafers; lazybones go hungry.” (The Message). Vers 16 formuleer ’n weergawe van die bekende twee weë: Gehoorsaamheid aan die wet van God beskerm jou lewe; ongehoorsaamheid aan sy weë eindig in die dood.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS