Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 197

Spreuke 19:13-14

Bybelteks(te)

13'n Dwase seun is sy vader se ondergang;

die gekyf van 'n vrou is soos die gedrup uit 'n dak wat lek.

14Van sy ouers kan iemand 'n huis en besittings erf,

maar 'n verstandige vrou is 'n geskenk van die Here.

SPREUKE 19:13-14AFR83Maak oop in die Bybelleser

Vers 13. ‘n Dom-astrante seun en ‘n twisgierige vrou kan ‘n man knak (vgl Spr 27:15-16 wat uitbrei hierop). Vers 14. Welvaart is ‘n geskenk van jou ouers. Wat egter nog beter is, is ‘n verstandige vrou, want dit is ‘n geskenk van God.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS