Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 190

Spreuke 18:22

Bybelteks(te)

22Wie 'n vrou kry, vind geluk

en geniet die goedheid van die Here.

SPREUKE 18:22AFR83Maak oop in die Bybelleser

Hierdie vers stel die diep skeppingswaarheid dat ’n vrou ’n goeie gawe van die Here is (Gen 2:18-25). Let op hoe die spreuk beide die soektog na en die gawe van die vrou beklemtoon. Om ’n vrou te vind, word boonop in dieselfde terme gestel as die vind van wysheid (vgl Spr 8:35).

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS