Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 189

Spreuke 18:20-21

Bybelteks(te)

20Deur die regte woorde te gebruik, kan 'n mens sy honger stil,

hy kan genoeg kry om te eet deur wat hy sê.

21Die tong het mag oor dood en lewe;

dié wat lief is om te praat, sal die gevolg dra.

SPREUKE 18:20-21AFR83Maak oop in die Bybelleser

Vers 20. Woorde maak saak. Woorde kan vir jou inkomste en voorspoed verseker. Vers 21. Woorde het gevolge. Woorde kan die lewe of die dood beteken. Jou voorkeur bepaal die gevolge ook vir jouself.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS