Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 185

Spreuke 18:13

Bybelteks(te)

13Wie antwoord voor hy die vraag gehoor het,

is dwaas en kom in die skande.

SPREUKE 18:13AFR83Maak oop in die Bybelleser

Om te antwoord voor jy die vraag gehoor het, is dwaas en kan jou maklik in die skande laat kom. Selfs as jy reg is, kan dit baie arrogant en onbeskof oorkom.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS