Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 181

Spreuke 18:6-7

Bybelteks(te)

6'n Dwaas praat hom in 'n rusie in,

hy soek slae met wat hy sê.

7'n Dwaas se mond is sy ondergang,

sy eie woorde is 'n dodelike strik.

SPREUKE 18:6-7AFR83Maak oop in die Bybelleser

Hierdie verse skets die dilemma van die dwaas. Hy praat homself telkens in die moeilikheid in. Sy woorde veroorsaak rusie en geweld. Dit bring sy ondergang. Sy eie woorde is dus ’n dodelike strik.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS