Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 176

Spreuke 17:26

Bybelteks(te)

26Selfs al beboet jy 'n onskuldige mens net, is dit verkeerd,

en om 'n man van aansien te laat slaan, druis in teen die reg.

SPREUKE 17:26AFR83Maak oop in die Bybelleser

Om ’n regverdige (onskuldige) te straf – ’n boete op te lê – is alreeds nie goed nie; om eerbare mense te gesel – slaan met ’n kats – druis in teen wat reg is. Iets wat Jesus gewillig namens ons in sy verhoor verduur het (Joh 19:1).

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS