Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 165

Spreuke 17:6

Bybelteks(te)

6Kleinkinders is vir oumense 'n trots;

vaders is vir hulle seuns 'n sieraad.

SPREUKE 17:6AFR83Maak oop in die Bybelleser

Hierdie vers skets die positiewe impak wat jongmense en oumense op mekaar het in familieverband. Kleinkinders is vir oupas en oumas die “kroon” (diadeem – ’n kosbare versierde kroon) van hulle lewe. Ouers is die trots van hulle kinders.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS