Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 152

Spreuke 16:14-15

Bybelteks(te)

14Die woede van die koning dra die boodskap van die dood;

'n wyse mens bring dié woede tot bedaring.

15As die koning vriendelik is, is jy seker van jou lewe;

sy goedgesindheid is soos 'n wolk wat lentereëns bring.

SPREUKE 16:14-15AFR83Maak oop in die Bybelleser

Vers 14. Die koning se dodelike woede is onvoorspelbaar, maar word deur wysheid tot bedaring gebring. Vers 15. Sy vriendelikheid en goedgesindheid daarenteen beïnvloed alles. Sy goedgesindheid is soos ’n wolk wat lentereëns bring wat verseker dat daar ’n oes op die land is.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS