Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 132
Spreuke 15:4
Bybelteks(te)
SPREUKE 15
Sagte kalmerende woorde is ’n boom van lewe, soos die blare van die boom van die lewe in Openbaring wat genesing bring. Valse, perverse en bedrieglike woorde breek ’n mens se gees. “Kind words heal and help; cutting words wound and maim.” (The Message).