Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 124

Spreuke 14:22-23

Bybelteks(te)

22Wie altyd op kwaad uit is, is op die verkeerde pad;

wie goed doen, geniet liefde en trou.

23Harde werk bring beloning;

om net te praat, bring gebrek.

SPREUKE 14:22-23AFR83Maak oop in die Bybelleser

Vers 22 kontrasteer twee maniere van leef. Bose planne laat jou verdwaal. Goeie planne laat jou liefde en trou geniet. Vers 23 kontrasteer werk met woorde. Harde werk bring beloning. Blote woorde is net warm wind.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS