Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 11

Spreuke 3:7-8

Bybelteks(te)

7Moenie dink jy het die wysheid in pag nie,

dien die Here en vermy wat sleg is:

8dit is die geneesmiddel vir jou,

die verkwikking vir jou liggaam.

SPREUKE 3:7-8AFR83Maak oop in die Bybelleser

Die pa leer sy seun daarby dat hy nie moet dink hy het die wysheid in pag nie. Hy moet die Here vrees en vermy wat sleg is. Dit lei tot genesing en heelheid. Oordink hierdie vierde aspek van die derde les aan die hand van Peterson se parafrase: “Don’t assume that you know it all. Run to GOD! Run from evil! Your body will glow with health, your very bones will vibrate with life!” (The Message).

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS