Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 108

Spreuke 13:11

Bybelteks(te)

11Rykdom wat sommerso gekom het, verminder maklik;

wie bietjie vir bietjie bymekaarmaak, word ryk.

SPREUKE 13:11AFR83Maak oop in die Bybelleser

Spreuke lê die beginsel neer: “Easy come, Easy go”. Dinge wat jy sonder moeite gekry het, word maklik verloor. Dinge wat jy stuk vir stuk – “met jou eie hand” – bymekaar gemaak het, bou welvaart. Dobbelaars en beleggers is goeie voorbeelde van beide.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS