Bible Society of South Africa

'n Onvergeetlike Reis – Dag 10

Glo in Jesus en God se Liefde

Bybelteks(te)

47“Dit verseker Ek julle: Wie in My glo, het die ewige lewe.

JOHANNES 6:47AFR83Maak oop in die Bybelleser

16“God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.

JOHANNES 3:16AFR83Maak oop in die Bybelleser

10Berge kan padgee, heuwels kan wankel,

maar my liefde vir jou sal nooit verdwyn nie,

my vredeverbond met jou sal nooit wankel nie,

sê die Here, wat jou liefhet.

JESAJA 54:10AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS