Bible Society of South Africa

'n Onvergeetlike Reis – Dag 11

Jesus ons Verlosser en Aanvaarding van Jesus

Bybelteks(te)

42en hulle het vir die vrou gesê: “Ons glo nie meer op grond van wat jy vertel het nie, want ons het self na Hom geluister, en ons weet dat Hy waarlik die Verlosser van die wêreld is.”

JOHANNES 4:42AFR83Maak oop in die Bybelleser

3So is dit goed en aanneemlik vir God, ons Verlosser, 4wat wil hê dat alle mense gered word en tot kennis van die waarheid kom. 5Daar is immers net een God, en daar is net een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus

1 TIMOTEUS 2:3-5AFR83Maak oop in die Bybelleser

15Dit verseker Ek julle: Wie die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.”

MARKUS 10:15AFR83Maak oop in die Bybelleser

12Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word. 13Hulle is dit nie van nature nie, nie deur die drang van 'n mens of die besluit van 'n man nie, maar hulle is uit God gebore.

JOHANNES 1:12-13AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS