Bible Society of South Africa

'n Onvergeetlike Reis – Dag 9

Bely Jesus Christus en Beweeg Weg van Sonde

Bybelteks(te)

9As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word. 10Met die hart glo ons, en ons word vrygespreek; en met die mond bely ons, en ons word gered.

ROMEINE 10:9-10AFR83Maak oop in die Bybelleser

13want elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.

ROMEINE 10:13AFR83Maak oop in die Bybelleser

8As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. 9Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.

1 JOHANNES 1:8-9AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS