Genesing vir die pyn van verkragting en misbruik
Verkragting is ʼn destruktiewe daad wat strek oor tyd, ruimte en kultuur. Dis so oud soos die mens self en kan met enige iemand gebeur – selfs die dogter van ʼn magtige koning.
Verkragtingswaarskuwing!
ʼn Studie deur Interpol, die internasionale polisieagentskap, waarsku dat Suid-Afrika die wêreld se hoogste verkragtingsyfer het.
ʼn Vrou word elke 17 sekondes in Suid-Afrika verkrag. Dit sluit nie die aantal kinderslagoffers in nie.
As jy of iemand na aan jou verkrag is, of gevaar loop om verkrag te word, kry hulp by die Krisissentrum of Life Line-raadgewer in jou omgewing.
Gebed vir slagoffers
Here, ek is gewond maar nie oorwonne.
Genees my seer. Maak my heel. Amen.
*Alle Skrifgedeeltes geneem uit die Afrikaans 1983-vertaling.
Episodes
U kan inskryf op hierdie leesplan op die BibleSA-app