Bible Society of South Africa

Genesing vir die pyn van verkragting en misbruik – Dag 4

ʼn Stille sameswering

Bybelteks(te)

2 SAMUEL 13

20Haar broer Absalom het toe vir haar gesê: “Was jou broer Amnon by jou? Toe maar, my suster, bly nou maar stil. Hy is jou broer. Moet jou nie hieroor verknies nie.”

Tamar het toe in haar broer Absalom se huis gaan bly en sy was 'n wrak.

2 SAMUEL 13:20AFR83Maak oop in die Bybelleser

Geregtigheid word Tamar ontsê. Die verkragting word afgemaak as nie so ernstig nie, en sy word die swye opgelê. Nie net is haar reputasie aan flarde nie, maar haar toekomsdrome is vernietig.

Haar broer Absalom het toe vir haar gesê: “Was jou broer Amnon by jou? Toe maar, my suster, bly nou maar stil. Hy is jou broer. Moet jou nie hieroor verknies nie.”

Bible Society of South Africav.4.26.9
VOLG ONS