Bible Society of South Africa

Verlange na God – Dag 239

Bybelteks(te)

22Ek was skaam om vir die koning soldate en ruiters te vra om ons teen vyande langs die pad te help. Ons het vir die koning gesê ons God sorg goed vir almal wat Hom dien en Hy straf almal swaar wat Hom verlaat. 23Ons het dus gevas en die hulp van ons God gevra vir die onderneming, en Hy het ons gebede verhoor.

ESRA 8:22-23AFR83Maak oop in die Bybelleser

Gebed: die verstommende voorreg om met God te praat. Hierdie voorlesings sluit in gebede van verlange en klaagliedere, Jesus se lering oor gebed, en van die mees geliefde gebede in die Bybel.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS