Bible Society of South Africa

Verlange na God – Dag 240

Bybelteks(te)

Mens, waarom so in vertwyfeling?

1Vir die koorleier. 'n Gedig van die Koragiete.

2Soos 'n wildsbok smag na waterstrome,

so smag ek na U, o God.

3Ek dors na God, na die lewende God.

Wanneer kan ek gaan en voor God verskyn?

PSALMS 42:1-3AFR83Maak oop in die Bybelleser

Gebed: die verstommende voorreg om met God te praat. Hierdie voorlesings sluit in gebede van verlange en klaagliedere, Jesus se lering oor gebed, en van die mees geliefde gebede in die Bybel.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS