Bible Society of South Africa

Verlange na God – Dag 238

Bybelteks(te)

Help my om u wil te doen

1Vir die koorleier: met fluitspel. 'n Psalm van Dawid.

2Luister tog na my woorde, Here,

hoor hoe ek sug.

3Gee tog aandag aan my hulpgeroep, my Koning en my God,

want tot U bid ek.

PSALMS 5:1-3AFR83Maak oop in die Bybelleser

Gebed: die verstommende voorreg om met God te praat. Hierdie voorlesings sluit in gebede van verlange en klaagliedere, Jesus se lering oor gebed, en van die mees geliefde gebede in die Bybel.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS