Bible Society of South Africa

‘n Boodskap aan vriende – Dag 298

Bybelteks(te)

Hulp aan dié wat vir Christus verkondig

5Liewe Gaius, jy handel reg in wat jy vir jou medegelowiges doen, en dit nog terwyl jy hulle nie eens geken het nie. 6Hulle het hier voor die gemeente vertel van jou liefde. Help hulle asseblief vir hulle verdere reis op 'n wyse soos God dit verwag, 7want hulle is op reis om Christus te verkondig, en hulle ontvang niks van die heidene nie. 8Dit is dus óns plig om sulke mense te onderhou, sodat ons daardeur ons deel kan bydra tot die verspreiding van die waarheid.

3 JOHANNES 1:5-8AFR83Maak oop in die Bybelleser

Ses dae waarin ons pragtige briewe van Johannes, die dissipel van Jesus, gelees het, om geloof aan te moedig.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS