Bible Society of South Africa

‘n Boodskap aan vriende – Dag 299

Bybelteks(te)

11Liewe Gaius, moenie die verkeerde voorbeeld volg nie, volg die goeie. Wie goed doen, behoort aan God; wie verkeerd doen, het nie vir God gesien nie.

3 JOHANNES 1:11AFR83Maak oop in die Bybelleser

Ses dae waarin ons pragtige briewe van Johannes, die dissipel van Jesus, gelees het, om geloof aan te moedig.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS