Bible Society of South Africa

‘n Boodskap aan vriende – Dag 297

Bybelteks(te)

2Liewe Gaius, ek hoop dat jy gesond is en dat dit in alle opsigte so goed gaan met jou as wat dit geestelik met jou gaan. 3Ek was baie bly toe hier medegelowiges kom en van jou trou aan die waarheid vertel, hoe jy in die waarheid lewe. 4Niks verskaf my groter vreugde nie as om te hoor dat my kinders in die waarheid lewe.

3 JOHANNES 1:2-4AFR83Maak oop in die Bybelleser

Ses dae waarin ons pragtige briewe van Johannes, die dissipel van Jesus, gelees het, om geloof aan te moedig.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS