Bible Society of South Africa

‘n Boodskap aan vriende – Dag 296

Bybelteks(te)

7Daar het baie misleiers te voorskyn gekom in die wêreld. Hulle erken nie dat Jesus die Christus is wat mens geword het nie. Dit is wat ek met “die misleier”, “die antichris”, bedoel. 8Julle moet toesien dat julle nie verloor wat ons voor gewerk het nie, maar dat julle die volle loon ontvang. 9Elkeen wat nie by die leer oor Christus bly nie, maar daaraan verander, erken God nie. Wie in dié leer bly, erken sowel die Vader as die Seun.

2 JOHANNES 1:7-9AFR83Maak oop in die Bybelleser

Ses dae waarin ons pragtige briewe van Johannes, die dissipel van Jesus, gelees het, om geloof aan te moedig.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS