Bible Society of South Africa

Hoop in lyding – Dag 214

Bybelteks(te)

23Daarop sê Jesus vir hulle: “Die tyd het gekom dat die Seun van die mens verheerlik moet word. 24Dít verseker Ek julle: As 'n koringkorrel nie in die grond val en sterwe nie, bly hy net een; maar as hy sterwe, bring hy 'n groot oes in. 25Wie sy lewe bo My liefhet, verloor dit; en wie sy lewe in hierdie wêreld nie bo My liefhet nie, sal dit vir die ewige lewe behou.

JOHANNES 12:23-25AFR83Maak oop in die Bybelleser

Lyding is ‘n werklikheid in ‘n gebroke wêreld. Die Skrif erken hierdie werklikheid, maar wys ons op die transformerende teenwoordigheid van God in ons lewens, ongeag ons omstandighede, en die woorde van hoop wat hy oor ons wêreld spreek.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS