Bible Society of South Africa

Hoop in lyding – Dag 215

Bybelteks(te)

12Hier het die gelowiges volharding nodig, hulle wat die gebooie van God nakom en in Jesus bly glo.

13Toe het ek 'n stem uit die hemel hoor sê: “Skryf op! Geseënd is dié wat van nou af in die Here sterwe.”

“Ja,” sê die Gees, “hulle sal rus van hulle arbeid, want alles wat hulle gedoen het, volg hulle.”

DIE OPENBARING 14:12-13AFR83Maak oop in die Bybelleser

Lyding is ‘n werklikheid in ‘n gebroke wêreld. Die Skrif erken hierdie werklikheid, maar wys ons op die transformerende teenwoordigheid van God in ons lewens, ongeag ons omstandighede, en die woorde van hoop wat hy oor ons wêreld spreek.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS