Bible Society of South Africa

Die seën van vrugbaarheid – Dag 303

Bybelteks(te)

9Ek sal na julle omsien en vir julle sorg: julle sal bewerk en beplant word. 10Ek sal sorg dat daar baie mense op julle woon, die hele Israel. Die stede sal weer bewoon word, die puinhope herbou word. 11Ek sal sorg dat daar baie mense en diere op julle is, en hulle sal vrugbaar wees en vermeerder. Ek laat mense op julle woon soos vroeër, dit sal met julle beter gaan as vroeër en julle sal besef dat Ek die Here is.

ESEGIËL 36:9-11AFR83Maak oop in die Bybelleser

‘n Reeks lesings wat die tema’ vrugbaarheid ‘ondersoek: wat gebeur as God aan die werk is in ons lewe.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS