Bible Society of South Africa

Die seën van vrugbaarheid – Dag 302

Bybelteks(te)

2Daardie dag moet julle sing van die goeie wingerd;

3Ek, die Here, sorg daarvoor:

Ek lei dit gereeld nat,

dag en nag staan Ek wag daarby

sodat niemand dit kan beskadig nie.

JESAJA 27:2-3AFR83Maak oop in die Bybelleser

‘n Reeks lesings wat die tema’ vrugbaarheid ‘ondersoek: wat gebeur as God aan die werk is in ons lewe.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS