Bible Society of South Africa

Die seën van vrugbaarheid – Dag 304

Bybelteks(te)

33Hy verander waterryke gebied in woestyn,

fonteinwêreld in dorsland,

34Hy maak vrugbare grond brak

oor die slegte dade van dié wat daar woon.

35Hy verander woestyngebied in rietvlei,

dor land in fonteinwêreld

36en laat honger mense hulle daar vestig

dat hulle stede kan stig om in te woon.

37Hulle bewerk lande en plant wingerde,

en dié lewer hulle oeste.

38Hy seën hulle en hulle word vinnig meer,

Hy laat hulle vee nie minder word nie.

PSALMS 107:33-38AFR83Maak oop in die Bybelleser

‘n Reeks lesings wat die tema’ vrugbaarheid ‘ondersoek: wat gebeur as God aan die werk is in ons lewe.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS