Bible Society of South Africa

Die seën van vrugbaarheid – Dag 301

Bybelteks(te)

12Ek kyk op my teëstanders neer,

ek luister sonder vrees na die mense

wat niks ontsien nie,

wat in opstand teen my is.

13Die regverdiges sal sterk wees soos palmbome,

soos hoë seders op die Libanon.

14Hulle vind hulle krag in die huis van die Here

en groei op in die tempel van ons God.

15Selfs in hulle ouderdom sal hulle nog toeneem in krag.

Hulle sal fris en lewenskragtig wees.

PSALMS 92:12-15AFR83Maak oop in die Bybelleser

‘n Reeks lesings wat die tema’ vrugbaarheid ‘ondersoek: wat gebeur as God aan die werk is in ons lewe.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS