Bible Society of South Africa

Die Boek van die Lewe – Dag 264

Bybelteks(te)

9Die Leviete het uit die boek, uit die wet van God, voorgelees en dit uitgelê. Hulle het die betekenis weergegee sodat die mense kon verstaan wat gelees word.

10Nehemia die goewerneur, die skrifgeleerde priester Esra en die Leviete wat die gemeente onderrig het, het vir die hele gemeente gesê: “Hierdie dag word gewy aan die Here julle God. Moenie treurig wees nie, moenie huil nie.” Dit was omdat die hele gemeente gehuil het by die aanhoor van die wet.

NEHEMIA 8:9-10AFR83Maak oop in die Bybelleser

‘n Reeks lesings wat die skoonheid en krag van God se woord verklaar.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS