Bible Society of South Africa

Die Boek van die Lewe – Dag 263

Bybelteks(te)

11Maar daar kom dae, sê die Here my God,

dat Ek 'n honger oor die aarde laat kom:

'n honger nie na kos nie, 'n dors nie na water nie,

maar om die woorde van die Here te hoor.

12Die mense sal ronddwaal van see tot see,

rondslinger van noord tot oos

om die woord van die Here te soek,

maar hulle sal dit nie kry nie.

AMOS 8:11-12AFR83Maak oop in die Bybelleser

‘n Reeks lesings wat die skoonheid en krag van God se woord verklaar.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS